Ons Fasiliteite

Sorgvrye aftrede in die hart van die Tuinroete

Die wassery sorg dat inwoners se skoon wasgoed op ‘n geskeduleerde roetine by hul eenheid afgelewer word. Ander fasiliteite sluit in: ‘n raadsaal wat beskikbaar is vir die inwoners se gebruik; ‘n haar- nael en skoonheidsalon waar die inwoners (dames sowel as mans) hul hare kan versorg en gepamperlang kan word.

Laaste, maar beslis nie die minste nie, is die koffiekroeg wat ‘n heerlike kuierplek is waar gaste en familie die soet en sout van die lewe saam kan geniet.

Gepas by die moderne en luukse afwerking van die oord, word die dienste en fasiliteite by Bardolino op ‘n hoĂ« standaard gehandhaaf wat Bardolino beslis as een van die mees gesogte aftree-oord in die land klassifeer.

Mosselbaai is die nommer een aftreebestemming in Suid-Afrika met goeie rede. Die Mosselbaai-munisipaliteit spog met die toekenning vir die beste munisipaliteit in Suid-Afrika vir 5 jaar agtereenvolgend, wat beteken dat munisipale dienste op ‘n hoĂ« standaard gelewer word.

Mosselbaai is bekend vir ‘n groot verskeidenheid besienswaardighede en is sentraal geleĂ« in die Tuinsroete. Vir die sportliefhebber is daar te kies en te keur tussen gimnasiums, rolbalbane, asook gewilde wĂȘreldklas gholfbane in die Tuinroete.

Vir die senior burgers van Bardolino word ook ander aktiwiteite by die dienssentrum aangebied wat insluit gereelde uitstappies, boekklub, bingo, stapklub, eredienste, sanggeleenthede en vele meer.

Ons personeel

Die personeel werksaam by Bardolino is deur ‘n intensiewe keuringsproses en met die hand uitgesoek. Die matrone, verpleegsters en versorgers is uiters bekwaam en ervare, maar meer belangrik, hulle versorg die senior burgers met liefde en deernis.

Ons Fasiliteite Ons Fasiliteite

Voel tuis by Bardolino

Wat sĂȘ ons mense oor Bardolino?

Luxurious retirement living, near Diaz beach.

Johan Lootz

Houses built to last. Built by competent builder who takes the home owners to heart with what he leaves them with.

Les Stephens

What a way to the end of the road! Old friends having the time of their lives. Even a good investment to consider! Building to be completed in the year ahead, but style and space is considered and carefully designed to provide each tenant with an excellent quality of lifestyle.
What a way to the end of the road! Old friends having the time of their lives. Even a good investment to consider! Building to be completed in the year ahead, but style and space is considered and carefully designed to provide each tenant with an excellent quality of lifestyle.

John Doe

Kontak Ons




    Kontakbesonderhede